Vrywaring: Die volgende persoon/persone bied hulle dienste vir die skryf van toesprake aan. Dienste word op die eie verantwoordelikheid van die verbruiker gebruik en ek, Riëtte de Kock, (in persoon/Die Skryfklub/The Writing Club) aanvaar geen verantwoordelikheid vir die kwaliteit van toesprake en/of enige verlies van eiendom of monetêre bronne na aanleiding van die dienste gelewer deur van enige van die adverteerder/s nie.
Jeannine – 082 603 0998 / ninameyer2809@gmail.com
Lees gerus ook my bloginskrywing oor die skryf van toesprake by https://fieliesdekock.com/2015/02/10/afrikaans-leer-om-toesprake-vir-jou-kind-te-skryf-en-leer-hulle-dan-om-dit-self-te-doen/
*** *** *** *** ***
Indien jy Afrikaanse (volgens die ATKV-riglyne) en/of Engelse toesprake vir SA skoolkinders skryf en jou dienste hier wil adverteer, plaas asseblief jou kontakbesonderhede in die kommentaar. Red.
Soek iemand wat kan help met skryf van graad 12 toesprake asb
LikeLike
Jeannine – 082 603 0998 / ninameyer2809@gmail.com
LikeLike