Some people know me as Fielies De Kock and others as Riette De Kock. (Nick names can sometimes cause a bit of confusion.) I am the founder-owner of The Writing Club / Die Skryfklub (in Afrikaans) – a club helping children, and sometimes adults, to find their inner-creative writer. I have a website, http://www.thewritingclub.co.za where more information is available.
Hi daar, dis oulik hoe alles uit een gesit is vir ‘n redenaars praatjie. Maar ek wil weet skryf jy nie toesprake nie, Afrikaans eerste taal en Engels tweede taal. Ek is opsoek vir een van elk. My dogtertjie is in graad drie en doen elke jaar baie goed in Redenaars.
Help asseblief
Michelle
LikeLike
Hi Michelle,
Nee, ek doen nie. Ons bly tydelik in die buiteland en ek het te veel ander verpligtinge. Kyk in die blog is daar links na ander blaaie. Daar is toesprake te koop. As jy daar rondkrap, sal jy ook links vind na individue wat toesprake skryf.
Jy kan gerus ook by die skool se dramajuffrou uitvind. Hulle weet gewoonlik van persone wat toesprake skryf.
Sterkte daarmee!
Groete,
Fielies
LikeLike
Hey Fielies De Kock! Welcome to WordPress! How are you? It’s a pleasure to have you here. I’ve only started blogging for almost three months, but it’s fairly easy to use WordPress and interact with a great community. If you need anything, let me know. I wish the best of luck in all your blogging endeavors for this year. Take care.
LikeLike